Gaan na inhoud

inisiatief

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  inisiatief    inisiatiewe  
i•ni•si•a•tief
Die aksie om iets nuus te begin
  1. Die pryse is in 2001 vir die eerste maal toegeken, toe as die RAU Mardene Maraisprys: die gevolg van die inisiatief en skenking van Fanie Marais van Cordis Trust.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: initiative(en)
Nederlands: initiatief(nl) o