Gaan na inhoud

inisiatiewer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  inisiatiewer    inisiatiewers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  inisiatiewertjie     inisiatiewertjies  
'n Inisiatiewer gebruik beskikbare tegnologie of implemente innoverend om projekte makliker uit te voer. (entrepreneur, enterpriser)

    Sinonieme

planneman, hansie-slim, promotor, ondernemer, impresario, entrepreneur