inkuil
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kuil in |
| (in bysin) | ... dat ek | inkuil |
| Verlede Tyd | ek | het ingekuil |
| Onbepaalde wys | in te kuil | |
| Verlede deelwoord | ingekuilde | |
- in•kuil
- Oorganklik. (landbou) Om gesnyde gewasse in 'n lugdigte, versinkte ruimte te bêre
- Dit is nie net mielies en kleingrane wat ingekuil word nie; boere kan oorweging skenk aan verskeie gewasse wat hulle wel leen tot inkuiling.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|