inplof
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | dit | plof in |
| (in bysin) | ... dat dit | inplof |
| Verlede Tyd | dit | het ingeplof |
| Onbepaalde wys | in te plof | |
| Teenwoordige deelwoord | inploffende | |
| Verlede deelwoord | ingeplofte | |
- in•plof
- IPA: [inˈplof]
- Die skielike swigting van 'n voorwerp of struktuur sodat dit na binne intuimel en 'n kleiner ruimte daarna beslaan as daarvoor.
- Hulle gaan die toring laat inplof.
| Vertalings: inplof | |||
|---|---|---|---|