inskink
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skink in |
| (in bysin) | ... dat ek | inskink |
| Verlede Tyd | ek | het ingeskink |
| Onbepaalde wys | in te skink | |
| Verlede deelwoord | ingeskinkte | |
- Om 'n vloeistof in 'n koppie of glas te laat vloei
- Hy het 8 koppies tee voorberei in welke geval die melk vooraf in 4 koppies ingeskink is en waar die melk in die ander 4 koppies agterna bygevoeg is.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|