insluk
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sluk in |
| (in bysin) | ... dat ek | insluk |
| Verlede Tyd | ek | het ingesluk |
| Onbepaalde wys | in te sluk | |
| Verlede deelwoord | ingeslukte | |
- in•sluk
- Om iets deur die keel na die slukderm te laat beweeg
- Benewens om paddas in te sluk, eet sommige individue rou slanggal of visgal of smeer paddavel op hul eie vel.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|