Gaan na inhoud

instink

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  instink    instinkte  
in•stink
(biologie) Die inherente neiging van 'n lewende organisme tot 'n spesifieke komplekse gedrag, wat aangebore elemente bevat.
  1. In der waarheid bestaan daar buite die primateklas geen interessanter diertjie nie - en dit om die volgende rede: in die hele organiese wêreld is daar geen bekende geval waar so 'n hoogs ontwikkelde instink onlangs ontstaan en oorerflik in die geslag geword het nie - ongetwyfeld geen instink wat met die mens, die aartsvyand van alle lewende dinge, in maatskappy beoefen word nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: instinct(en)
Nederlands: instinct(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor instink.