intensief
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | intensief | intensiewe | intensiefs | |
| Vergrotend | intensiewer | intersiewers | ||
| Oortreffend | intensiefste | |||
- in•tensief
- Met baie intervensies en aandag, so intens as moontlik
- (taalkunde) wat 'n versterkte graad aangee
- Vir K Schippers was juis dit wat ander bloot aanvaar het (en laat verbygaan), iets intensiefs wat hom dikwels verlei het om te skryf.[1]
- "Blitsvinnig" is die intensiewe vorm van die byvoeglike naamwoord "vinnig".
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor intensief.