interatomies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | interatomies | interatomiese | interatomies |
- in•ter•a•to•mies
- (chemie) wat tussen atome plaasvind
- Interatomiese kragte is kragte wat die atome binne in molekules aan mekaar hou.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|