Gaan na inhoud

interkwartielvariasiewydte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  interkwartielvariasiewydte    interkwartielvariasiewydtes  
in•ter•kwar•tiel•va•ri•a•sie•wyd•te
(statistiek) Die verskil tussen die derde en die eerste kwartiel van 'n datastel
  1. Daar is vier maatstawwe van verspreiding: variasiewydte, kwartiele, interkwartielvariasiewydte en persentiele[1]

    Afkorting

IKV

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: interquartile range(en)
Nederlands: interkwartielafstand(nl) m