Gaan na inhoud

intern

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   intern    interne    interns  
in•tern
Wat betref of geleë aan die binnekant
  1. n Modem kan intern' (binne die rekenaar) of ekstern (buite die rekenaar) wees. [1]

    Sinonieme

Inwendig

    Antonieme

Ekstern

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: internal(en)
Nederlands: intern(nl)