internasionaal
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | internasionaal | internasionale | |
- Afgelei van nasionaal met die voorvoegsel inter- (van die Latynse inter, “tussen”).
- in•ter•na•si•o•naal
- Tussen nasies; as meer as een land betrokke of verteenwoordig is.
- Daar is egter ook internasionaal erkende state wat geen funksionele sentrale regering het nie, óf wat verskeie de facto state en regerings het.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|