internetfilter

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  internetfilter     internetfilters    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  internetfiltertjie     internetfiltertjies  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

in•ter•net•fil•ter

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(rekenaarwetenskap) Program of diens wat ongewenste inhoud op die internet blokkeer.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

'n Internetfilter kan aangewend word om kinders teen skadelike inligting soos ongeoorloofde geweld, onsedelike gedrag en swak taal te beskerm.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: internet filter(en)
Nederlands: internetfilter(nl)