Gaan na inhoud

ionosfeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ionosfeer     
io•no•sfeer
(geologie) Dié laag van die aarde se atmosfeer waar hoë-energielig (byvoorbeeld UV-lig) of kosmiese straling veroorsaak dat atome of molekules elektrone afstaan en ione vorm.
  1. Die ionosfeer lê meestal in die termosfeer[1]

    Holonieme

Termosfeer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ionosphere(en)
Nederlands: ionosfeer(nl) v/m