Gaan na inhoud

isobuteen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Isobuteen
Enkelvoud Meervoud
  isobuteen     
i•so•bu•teen
(chemie) 'n Vertakte isomeer van buteen met die formule (CH3)2CCH2
  1. Die ontwerp van 'n aanleg vir die vervaardiging van metiel tersiêre butiel eter vanaf metanol en isobuteen.[1]

    Sinonieme

Metielpropeen
Alkeen

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: isobutene(en)
Nederlands: isobuteen(nl) o