Gaan na inhoud

isoleer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek isoleer  
Verlede Tyd  ek  het geïsoleer        
i•so•leer
  1. (medies) Om alle kontak met ander mense uitskakel
  2. (chemie) Om 'n spesifieke stof in sy suiwer vorm te verkry deur dit van alle ander stowwe in 'n mengsel te skei
  3. (fisika), (elektronika) Om elektriese kontak onmoontlik te maak
  4. (fisika), (termodinamika) Om hitte-uitruiling te voorkom of te verminder
  1. Agt gevangenes van die Pollsmoor-tronk in die Wes-Kaap word tans geïsoleer nadat hulle positief vir witseerkeel getoets het.[1]
  2. Hierdie hidroksiantrakinone is nou vir die eerste maal uit A. nidulans en Bipolaris sp. stamme geïsoleer.[2]
  3. Dit moet egter steeds die geleier goed isoleer. [3]
  4. Uitblokgordyne blokkeer sonlig en isoleer 'n vertrek natuurlik. [4]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: isolate(en)
Nederlands: isoleren(nl)