Gaan na inhoud

isoleusien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Isoleusien se molekule
Enkelvoud Meervoud
  isoleusien     
i•so•leu•sien
(biologie), (chemie) 'n essensiële proteïnogene alfa-aminosuur
  1. L-Isoleusien word gebruik vir alle soorte aminosuur-nutraseutika, sport- en fiksheidsvoeding, aminosuur-funksionele drankies. [1]
Aminosuur

    Afkorting

Ile

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: isoleucine(en)
Nederlands: isoleucine(nl) o