isomeer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| isomeer | isomere |
- i•so•meer
- (chemie) 'n molekule wat uit dieselfde atome bestaan, maar wat 'n verskillende struktuur het
- Daar kon vanwee die komplekse aard van die mengsel nie met behulp van GC/MS-analises tussen die onderskeie vertakte isomere onderskei word nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor isomeer.