Gaan na inhoud

isotaktiese polistireen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Naamwoordfrase
isotaktiese polistireen
isotaktiese + polistireen
i•so•tak•tie•se po•li•sti•reen
(chemie) 'n stireenpolimeer waarin alle fenielgroepe aan dieselfde kant van die ketting geheg is

    Afkorting

PS-it