isotonies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | isotonies | isotoniese | isotonies |
- i•so•to•nies
- (biologie) Wat dieselfde konsentrasie nie-deurdringende opgeloste stowwe (en osmotiese druk) het as 'n ander oplossing, soos dié aan die teenoorgestelde kant van 'n selmembraan
- Isotoniese drankies is al 'n geruime tyd 'n treffer onder fisies aktiewe mense.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|