isotoop
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| isotoop | isotope |
- i•so•toop
- (chemie) 'n variant van 'n element wat verskil deurdat sy atoomkern 'n verskillende aantal neutrone bevat
- Die chemiese eienskappe van die verskillende isotope van ’n element is dieselfde, maar hulle kan verskil in hoe stabiel hul kerne is[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor isotoop.