jagster
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| jagster | jagsterre |
-
(lêer)
- jag•ster
- 'n element van die baroktuin- en landskapontwerp van 'n jagpark. Dis die middelpunt van 'n stelsel van stervormige konvergerende siglyne en gange
- Hy het die Hümmling as sy jagveld gekies en, met sy jagster Clemenswerth, die streek 'n argitektoniese barokjuweel van verreikende aantrekkingskrag gegee - vandag se Clemenswerth-paleis in Sögel.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|