Gaan na inhoud

jakkalsbessie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  jakkalsbessie    jakkalsbessies  
jakkals + bessie
jak•kals•bes•sie
(plante) op Wikispecies Diospyros mespiliformis 'n Middelgroot tot groot boom met 'n digte, geronde kroon en 'n swarterige bas Die boom kom voor in laag- en minder laagliggende bosveld in groot dele van Afrika