janitsaar
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| janitsaar | janitsare |
- ja•ni•tsaar
- (geskiedenis) 'n Lid van die Janitsare-korps, 'n hoogs opgeleide elitekorps in die Ottomaanse Ryk. Die rekrute het amper altyd van die Balkan gekom, dikwels die seuns van die verowerde bevolking wat gewelddadig afgestaan is. Na etlike eeue het die janitsare nie net 'n militêre mag geword nie, maar ook 'n politieke en ekonomiese een.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|