jaspis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| jaspis |
- jas•pis
- (minerale) 'n Ondeursigtige, onsuiwer variëteit van kwarts, van rooi, geel en ander dowwe kleure, wat konkoïdaal breek met 'n gladde oppervlak.
- Aanvanklik is, volgens die skets, net twee kleure klip - die rooskwarts en die rooi jaspis - in die tuin geplaas.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|