(chemie) 'n Verbinding met jodium in sy -1 oksidasietoestand; die ioon I− of funksionele groep -I en elkeen van die soute en kovalente verbindings wat dit bevat
Vierkantig-planêre chloried vir jodied stubstitusiereaksies trans ten opsigte van ‘n feniel σ-C binding is kineties ondersoek in chloroform vir ‘n reeks steries-gestremde platinum(II) komplekse.[1]