julleself

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Verplig my jou u hom haar dit
Toevallig myself jouself uself homself haarself ditself
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Verplig ons julle u hulle
Toevallig onsself julleself
julself
uself hulleself
hulself

Woordafbreking

julle•self

Wederkerende voornaamwoord

    Betekenisse

Verwys na die groep wat reeds genoem is.

    Voorbeeldsinne

"Wanneer julle julleself ken … sal julle verstaan dat julle kinders is van die lewende Vader".

    Eienskappe

Julleself word net met toevallig-wederkerende werkwoorde gebruik.

    Sinonieme

julself

    Vertalings

  Vertalings:    julleself
Engels: yourselves(en)