kaak
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kaak | kake |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kakie | kakies |
| Beeldboek | |
|---|---|
|
- (anatomie) die beenstruktuur wat die mondholte omsluit en waarin die tande en kiestande geplaas is
- 'Dit was 'n bloedbad': Kempton-ma red dogters uit kake van hond in bloedige aanval.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
