kaal
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | kaal | kale | kales | |
Vergrotend | kaler | kalrers | ||
Oortreffend | kaalste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | poedelnakendkaal |
Woordafbreking
- kaal
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Sonder (of met baie min) klere, hare, vere, blare, ensovoorts.
Voorbeeldsinne
- Dis 'n kaal vloer sonder matte.
Spreekwoorde
- Rot en kaal besteel (alles gesteel).
- Iemand kaal uittrek (alle besittings afneem).
Sinonieme
Afgeleide woorde
Vertalings
Vertalings: kaal | |||
---|---|---|---|