Gaan na inhoud

kaalvoet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Meisie wat kaalvoet loop.
Bywoord
kaalvoet
kaal•voet
Sonder skoene of sokkies
  1. Atleetvoet word dikwels verbind met die hoë vogvlakke in kleedkamers waar atlete kaalvoet loop.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: barefoot(en)
Nederlands: barrevoets(nl), blootsvoets(nl)