kabaal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kabaal | kabale |
- ka•baal
- 'n Lawaaierige oproer
- (politiek) 'n Magtige groep mense wat dikwels probeer om hul agenda agter die skerms te bevorder deur middel van twyfelagtige middele
- 'n Groot kabaal het Woensdag buite die EFF se hoofkantoor by die Winnie Madikizela Mandela-huis in Johannesburg uitgebreek toe lede van die party geweier het om 15 wit mans in die gebou in te laat[1]
- Daar moet van die persepsie ontslae geraak word dat daar 'n magtige kabaal in die party is wat die toutjies agter die skerms trek.[2]
| Vertalings: 1. lawaai | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. magtige groep | |||
|---|---|---|---|