kabeldiefstal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kabeldiefstal | kabeldiefstalle |
- ka•bel•dief•stal
- (misdaad) die steel van koperkabels
- Dronkbestuur in die ooste; kabeldiefstal in de noorde en onwettige parkering in de middestad is maar net sommige van die oortredings waarmee de Tshwane-metropolisie (TMPD) van Junie tot Oktober in die Jakarandastad te kampe gehad het.