Gaan na inhoud

kabosjon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Kabosjons
Enkelvoud Meervoud
  kabosjon    kabosjons  
Sedert 1824 in Nederlands bekend as cabochon 'halfsirkelvormige slyp van edelgesteentes' Van Franse cabochon, van caboche 'kop, bal, albaster', van bosse 'bult' beïnvloed deur Latyn caput 'kop'[1]
   
(lêer)
ka•bo•sjon
  1. 'n Snytegniek vir die halfsirkelvormige slyp van edel- en halfedelgesteentes
  2. 'n Steen wat op die manier van 1) verkry word.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cabochon(en)
Nederlands: cabochon(nl) m