kabouter
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kabouter | kabouters |
- Sedert omtrent 1276 in Middelnederlands as cobbold (kwaadwillige huisgees) bekend. Verwant aan kobalt. In Nederlands word -old → -oud, cob- word cab- en en die kwaadwillige huisgees word 'n vriendelike dwerg[1]
- ka•bou•ter
- (mitologie) 'n Dwerg, 'n figuur in 'n sprokie
- 1. Die kabouter met die rooi-rooi pet
2. die kabouter met die geel hemp aan
3. het sy hart gistraand vir my gegee
4. en sy hemp is vir die maan[2]
- «Geen kak van kabouters vat nie»
- (plat): Om op te staan vir sy (vermeende) regte
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|