Gaan na inhoud

kaggel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kaggel    kaggels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kaggeltjie     kaggeltjies  
kag•gel
'n Toestel waarin brandstof in hitte omgeskakel word met die doel om 'n ruimte te verhit
  1. 'n Te groot vuur sal u kaggel beskadig, 'n aanduiding hiervan is 'n kaggel wat rooi gloei. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: stove(en)
Nederlands: kachel(nl) v/m