Gaan na inhoud

kakelaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Swartbekkakelaar
Enkelvoud Meervoud
  kakelaar    kakelaars  
ka•ke•laar
(voëls) 'n Voël uit die familie op Wikispecies Phoeniculidae in die orde op Wikispecies Bucerotiformes wat 9 spesies bevat wat in Afrika suid van die Sahara voorkom

    Hiponieme

Perskakelaar, rooibekkakelaar, swartbekkakelaar

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wood hoopoo(en)
Nederlands: boomhop(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kakelaar.