Gaan na inhoud

kakkerlak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Kakkerlak
Enkelvoud Meervoud
  kakkerlak    kakkerlakke  
   
(lêer)
kak•ker•lak
(insekte) 'n Insek wat behoort tot die epifamilies op Wikispecies Blattoidae of op Wikispecies Cryptocercoidae, waarvan sommige bekend is as plaaginsekte wat mense se huise binnedring
Kakkerlakke is van die mees algemene plae wat ons behandel in beide ons residensiële plaagbeheer- en kommersiële plaagbeheerdienste.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cockroach(en)
Nederlands: kakkerlak(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kakkerlak.