kalander
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kalander | kalanders |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kalandertjie | kalandertjies |
- 'n Snuitinsek van die superfamilie
Curculionoidea. - 'n Geelhoutboomspesie van suidelike Afrika,
Afrocarpus falcatus.
- Boswerkers van Knysna vertel dat die hout van steeds groeiende kalanderbome vinnig deur kalanderkewers aangeval en beskadig word na dit afgekap is.
- Dié groot geelhoutbome staan ook in die volksmond bekend as kalander(boom) of kalandergeelhout.
- graankalander, graanluis, koringtor, skildluis, snuittor
- bastergeelhout, geelhout, kalandergeelhout, Outeniekwageelhout
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kalander.