Gaan na inhoud

kaliumchloried

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kaliumchloried     
ka•li•um•chlo•ried
(chemie) Die ioniese verbinding KCl, die kaliumsout van soutsuur
  1. Kaliumchloried word gebruik om ander kaliumverbindings mee te maak. Kaliumchloried word ook in kunsmis gebruik.[1]
Silviet

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: potassium chloride(en)
Nederlands: kaliumchloride(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kaliumchloried.