kaliumdichromaat
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kaliumdichromaat |
- ka•li•um•di•chro•maat
- (chemie) Die bekendste dichromaat met formule K2Cr2O7, 'n belangrike oksideermiddel
- In hierdie metode word die grond behandel met kaliumdichromaat en swaelsuur en die organiese koolstof daarin bevat word geoksideer deur chromaat en die hoeveelheid geoksideerde koolstof in die grond word bepaal.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|