Gaan na inhoud

kalmpalm

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kalmpalm    kalmpalms    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kalmpalmpie     kalmpalmpies  
’n Kalmpalm is ’n gebaar waar iemand sy hand oor sy gesig plaas om verleentheid, ergernis, teleurstelling, skok of verbasing uit te druk.

    Sinonieme

gelaatspalm, frustreerpalm, verleëpalm