Gaan na inhoud

kalorimeter

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kalorimeter    kalorimeters  
Van Latyn calor, caloris (hitte) en meter. (Nie van kalorie nie. Die uitspraak is kaloriter, nie kalormeter nie)
ka•lo•ri•me•ter
(chemie), (fisika) elkeen van party instrumente wat op die meting van hitte gebaseer is
Voorbeelde van sulke meetinstrumente is atoomabsorpsiespektroskopie, hoëprestasie vloeistofchromatografie, balanse, kalorimeters, kolorimeters en geleidingsmeters.[1]

    Hiponieme

Bomkalorimeter, differensiëleskandeerkalorimeter

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: calorimeter(en)
Nederlands: calorimeter(nl) m