Gaan na inhoud

kalsiumfosfaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kalsiumfosfaat    kalsiumfosfate  
kalsium + fosfaat
kal•si•um•fos•faat
(chemie) in die regte sin: die verbinding Ca3(PO4)2
(chemie) in 'n breër sin: 'n verbinding wat naas die kalsiumioon Ca2+ die fosfaatioon PO3−4 en moontlik water bevat
  1. Kalsiumfosfaat self is swak oplosbaar
  2. Weens die neiging om amorfe kalsiumfosfaat te vorm en die swak besinkbaarheid van die vlokke, word probleme in die praktyk ondervind om fosfate in die vorm uit afvalwater te verwyder.[1]

    Sinonieme

  1. Trikalsiumfosfaat, kalsiumortofosfaat

    Hiponieme

2: Dikalsiumfosfaat, monokalsiumfosfaat, kalsiumwaterstoffosfaat, kalsiumdiwaterstoffosfaat

    Vertalings

  Vertalings:   1. in regte sin
Engels: calcium phosphate(en), tricalcium phosphate(en), calcium orthophosphate(en)
Nederlands: calciumfosfaat(nl) o, tricalciumfosfaat(nl) o
  Vertalings:   2. in breër sin
Engels: calcium phosphate(en)
Nederlands: calciumfosfaat(nl) o