Gaan na inhoud

kalsiumkarbonaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kalsiumkarbonaat     
kalsium + karbonaat
kal•si•um•kar•bo•naat
(chemie) 'n Kalsiumsout van koolsuur wat die formule CaCO3 het
  1. Voorbeelde van verbindings is natriumchloried (NaCl), ystersulfied (FeS), kalsiumkarbonaat (CaCO3) en water (H2O).[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: calcium carbonate(nl)
Nederlands: calsiumcarbonaat(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kalsiumkarbonaat.