Gaan na inhoud

kamp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek kamp  
Verlede Tyd  ek  het gekamp  
Onbepaalde wys te kampe   
Teenwoordige deelwoord kampend     
  1. Om 'n noodsituasie te hanteer
  2. Om met 'n tent buite te bly
  1. Die sakelandskap het oor die afgelope paar jaar met ongekende uitdagings te kampe gehad.[1]
  2. Ontsnap! Hiér kan jy kamp en oorbly.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: contend(en)
Nederlands: kampen(nl)
  Vertalings:   
Engels: camp(en)
Nederlands: kamperen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  kamp    kampe  
  1. (militêr) 'n Plek waar 'n aantal troepe vir 'n lang tydperk of permanent gehuisves word.
  2. 'n Kampeerterrein met 'n groep tente wat bymekaar hoort