Gaan na inhoud

kangaroe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kangaroe    kangaroes  
kan•ga•roe
(soogdiere) 'n Buideldier uit die familie op Wikispecies Macropodidae, wat in Australië en Nieu-Guinee voorkom
  1. Kangaroes is al as die natuur se "skopboksers" beskryf en volwasse rooi kangaroes kan 90 kg weeg en 1,8 m hoog staan.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: kangaroo(en)
Esperanto: kanguruo(eo)
Nederlands: kangoeroe(nl) m
Volapük: kangur(vo)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kangaroe.