Gaan na inhoud

kano

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kano    kano's  
ka•no
(skeepvaart) 'n Klein lang en smal bootjie, afhangende van sy grootte met behulp van roeispane deur een of meer mense aangedryf.
  1. Hoewel die kano vandag nie meer noodsaaklik is vir vervoer soos in die beginjare van sy gebruik nie, is die moderne kano veral gewild vir sport en ontspanning.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: canoe(en)
Nederlands: kano(nl) m
Sotho (Noord-): mokoro, seketswanakota, khenu
Sotho (Suid-): mokoro(st), mokorwana(st)
Tswana: mokoro(tn)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord kano mkano's 
Verkleinwoord kanootjekanootjes
   
(lêer)
ka•no
(skeepvaart) Kano
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kanoën
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kanoën
  3. gebiedende wys van kanoën
1.: Ik kano.
2.: Kano je?
3.: Kano!