Gaan na inhoud

kapokdans

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kapokdans    kapokdanse  
Kapokdans (wat plaasvind in 'n dansput/dansgat) is 'n oordadige dansstyl waarin deelnemers woes aan mekaar stoot of stamp.

    Sinonieme

botsdans, stampdans

{{Oorsprong < KAPOK(aartappels; Engels: mash) + DANS}}