kaprielaat
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kaprielaat | kaprielate |
- ka•prie•laat
- (chemie) 'n Sout of ester van kaprielsuur wat die ioon CH3(CH2)6COO− of die funskionele groep CH3(CH2)6COO- bevat
- Die skale van reg op aluminiumstearaat, sinkstearaat, kadmiumkaprielaat, bariumkaprielaat, dibutieltintioglikolaat, dioktieltintioglikolaat en dimetieltintioglikolaat [...] word verhoog. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|