Gaan na inhoud

karatefederasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  karatefederasie    karatefederasies  
karate + federasie
   
(lêer)
ka•ra•te•fe•de•ra•sie
(sport) Organisasie wat die praktyk van karate bestuur
Die Namibiese Karatefederasie bied sy jaarlikse nasionale kampioenskap by die Windhoek Skougronde se hokkiesaal aan.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: karatebond(nl) m